Posts

Showing posts from June, 2017
Image
Horison is trots op hul Goue Leeus.
Hories spog met twee Goue Leeus rugby-spelers. Baie geluk en baie sterkte met jul onderskeie toernooie!


Foto:
v.l.n.r. Divan Erasmus (O/12 Goue Leeus), Handré van Rooyen (O/12 Goue Leeus)


Rugby-afrigters sê dankie.

Image
Rugby-afrigters sê dankie!
Baie dankie aan Steel & Pipes Krugersdorp vir die reël en borg van die afrigterbaadjies in samewerking met P & P Sekuriteit! Hories-manspersoneel waardeer dit opreg.