Baie dankie aan Steel & Pipes Krugersdorp vir die
reël en borg van die afrigterbaadjies in samewerking met P & P Sekuriteit!
Hories-manspersoneel waardeer dit opreg.
Get link
Facebook
X
Pinterest
Email
Other Apps
Comments
Popular posts from this blog
Ons hokkie-spanne doen dit weer! Horison is baie trots op ons vier ons hokkie-spanne wat almal hul liga-wedstryde teen Helderkruin gewen het. o/10-Span wen 4 - 2 o/11-Span wen 7 - 0 o/12-Span wen 2 - 0 o/13-Span wen 3 - 0 Baie geluk aan al die spelers en hul afrigters!
Baie geluk aan Horison se hokkie-spanne! Baie geluk met die pagtige uitslae van die eerste twee liga-wedstryde. Laerskool Horison teen Laerskool Florida (27 Julie 2017) o/10 A-span wen 10 - 0 o/11 A-span wen 5 - 0 o/12 A-span wen 4 - 0 0/13 A-span wen 6 - 0 Laerskool Horison teen Maragon (1 Augustus 2017) o/10 A-span wen 6 - 0 o/10 B-span wen 3 - 0 o/11 A-span wen 5 - 0 0/11 B-span gelykop 0- 0 o/12-span wen 7 - 0 0/13-span verloor 1 - 2 Ons is trots op julle en hou styf duimvas vir die res van die seisoen.
Die Speelgroep- en gr RR maats leer meer oor plaasdiere. (14 Aug - 18 Aug) Ons klein maaatjies het hierdie week meer geleer oor die produkte wat plaasdiere vir ons gee. Van mielies kan ons springmielies maak en van koeimelk kan ons melkskommel maak. Die maats is bederf met heerlike springmielies en melkskommels!
Comments
Post a Comment