Baie geluk aan Horison se hokkie-spanne! Baie geluk met die pagtige uitslae van die eerste twee liga-wedstryde. Laerskool Horison teen Laerskool Florida (27 Julie 2017) o/10 A-span wen 10 - 0 o/11 A-span wen 5 - 0 o/12 A-span wen 4 - 0 0/13 A-span wen 6 - 0 Laerskool Horison teen Maragon (1 Augustus 2017) o/10 A-span wen 6 - 0 o/10 B-span wen 3 - 0 o/11 A-span wen 5 - 0 0/11 B-span gelykop 0- 0 o/12-span wen 7 - 0 0/13-span verloor 1 - 2 Ons is trots op julle en hou styf duimvas vir die res van die seisoen.
Comments
Post a Comment