Popular posts from this blog
Baie geluk aan Horison se hokkie-spanne! Baie geluk met die pagtige uitslae van die eerste twee liga-wedstryde. Laerskool Horison teen Laerskool Florida (27 Julie 2017) o/10 A-span wen 10 - 0 o/11 A-span wen 5 - 0 o/12 A-span wen 4 - 0 0/13 A-span wen 6 - 0 Laerskool Horison teen Maragon (1 Augustus 2017) o/10 A-span wen 6 - 0 o/10 B-span wen 3 - 0 o/11 A-span wen 5 - 0 0/11 B-span gelykop 0- 0 o/12-span wen 7 - 0 0/13-span verloor 1 - 2 Ons is trots op julle en hou styf duimvas vir die res van die seisoen.
Die Speelgroep- en gr RR maats leer meer oor plaasdiere. (14 Aug - 18 Aug) Ons klein maaatjies het hierdie week meer geleer oor die produkte wat plaasdiere vir ons gee. Van mielies kan ons springmielies maak en van koeimelk kan ons melkskommel maak. Die maats is bederf met heerlike springmielies en melkskommels!

Comments
Post a Comment