Die Speelgroep-
en gr RR maats leer meer oor plaasdiere. (14 Aug - 18 Aug)
Ons klein maaatjies het hierdie week meer geleer oor die produkte wat
plaasdiere vir ons gee. Van mielies kan ons springmielies maak en van koeimelk
kan ons melkskommel maak. Die maats is bederf met heerlike springmielies en
melkskommels!
Comments
Post a Comment