Baie geluk aan Horison se hokkie-spanne!


Baie geluk met die pagtige uitslae van die eerste twee liga-wedstryde.

Laerskool Horison teen Laerskool Florida (27 Julie 2017)

o/10 A-span wen 10 - 0
o/11 A-span wen 5 - 0
o/12 A-span wen 4 - 0
0/13 A-span wen 6 - 0

Laerskool Horison teen Maragon (1 Augustus 2017)

o/10 A-span wen 6 - 0
o/10 B-span wen 3 - 0
o/11 A-span wen 5 - 0
0/11 B-span gelykop 0- 0
o/12-span wen 7 - 0
0/13-span verloor 1 - 2

Ons is trots op julle en hou styf duimvas vir die res van die seisoen.

Comments

Popular posts from this blog