Graad 7 Natuurwetenskappe  "Astro Quiz" Kompetisie

Baie geluk aan ons 4 graad-7 leerders wat op Vrydag 28 Julie aan die D12 "Astro Quiz" kompetisie deelgeneem het. Hierdie span het 'n algehele 4de plek in die distrik behaal. Die kompetisie toets hul kennis oor die aarde en die ruimte.

Jaco Herbst, Konrad Wepener, Meagan Bezuidenhout en Chante Lubbe, ons is baie trots op julle.

Comments

Popular posts from this blog