Skaak Liga  

9 Augustus 2017

Ons o/9, o/11 en o/13 skaak-spanne het op Woensdag 9 Augustus aan die Roodepoort-kampioenskappe deelgeneem. Hulle het 'n allemintige 5 ure lank gespeel en hulself goed van hul taak gekwyt. Mooi so julle!


Comments

Popular posts from this blog