Super Reeks Hokkie

29 Julie 2017

Ons is baie trots op ons o/11 en o/13 hokkiespanne wat tydens die afgelope naweek se Super Reeks hokkie-toernooi beide 3de geƫindig het uit 12 skole in hul onderskeie ouderdomsgroepe. Wel gedaan meisies!

Comments

Popular posts from this blog