Super-Reeks      Landloop Uitslae      28 Junie 2017
Sewentig van ons atlete het aan die Super-Reeks landloopbyeenkoms deelgeneem.
Horison het algeheel 2de geëindig uit 12 skole.
21 van ons atlete het onder die eerste 20 in hul ouderdomsgroepe geïendig.
Die volgende atlete het onder die eerste 10 plekke geïendig.

Naam
Plek
Ryno Beekman S 0/12
9
Chloë Vermaak D 0/12
8
Lara Malherbe D 0/13
7
Kelly Poggiolini D 0/10
7
Wickus Fouche S 0/10
7
Katinka Chaplin D 0/9
7
Megan Mc Mahon D 0/11
5
Juandre Geel S 0/12
5
Tristan Paterson D 0/12
5
Alicia Malherbe D 0/13
4

 Baie geluk aan ons langasems met hierdie puik uitslae!

Comments

Popular posts from this blog