Welkom

Laerskool Horison Nuusbrokkies

Ons gaan gereeld nuus plaas oor ons SPORT, AKADEMIE en KULTUUR gebeure en prestasies.


‘n Woord van hartlike welkom aan elke ouer en kind by Laerskool Horison. ‘n Spesiale welkom aan alle nuwe ouers. Dit is ons wens dat Laerskool Horison voortdurend aan u (asook aan die gevestigde ouers) se hoogste verwagtinge sal voldoen en dat u ook met genoegdoening sal deel in ons skool se aktiwiteite.


Popular posts from this blog